Skip to content

Amerikaanse voetbal: Kansas City Chiefs wen die Super Bowl die tweede agtereenvolgende jaar [KLANK]

# Amerikaanse voetbal: Die Kansas City Chiefs het die San Francisco 49ers in Las Vegas in bykomende tyd 25-22 geklop om die Super Bowl ‘n tweede jaar agtereenvolgens te wen, en die derde keer in vyf jaar. Patrick Mahomes se aangee na Mecole Hardman het die sege vir die Chiefs verseker om die eerste span in 20 jaar te word wat die trofee twee jaar na mekaar wen. Mahomes – die speler van die seisoen – sê dit was sy beste spel ooit vir ‘n sege in die Super Bowl:

ENG MahomesOnPerformance