Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verskeie Tshwane-strate word geraak deur DA-optog

# Die Stad Tshwane het motoriste in kennis gestel van padsluitings môre weens die DA se Bewusmakingsoptog wat lei tot die Manifes-saamtrek. Die optog sal vanaf Kerkplein via Madibastraat na die Uniegebou beweeg. Roetes wat geraak word sluit in, Madiba, Paul Kruger, Mutual, Lillian Ngoyi, Sisulu, Du Toit, Nelson Mandela, Ockerse, Steve Biko, Hamilton en Government-laan. Alternatiewe roetes sluit in Pretoriusstraat, Strubenstraat, Johannes Ramokhoasestraat en Edmondstraat.