Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verskeie lewens geëis en ernstige beserings op paaie in Tshwane aangemeld [KLANK]

# Verskeie padongelukke het lewens geëis en ernstig-beseerde slagoffers is by die Tshwane Nooddienste aangemeld. Drie mense is dood en drie beseer toe twee voertuie in Centurion gebots het. Nog twee mense is beseer toe ‘n bakkie noord van Pretoria omgeslaan het. ‘n Woordvoerder van die Nooddienste, Charles Mabaso, sê in die ernstigste ongeluk is vier tienerseuns dood toe hulle voertuig in die middestad omgeslaan het:

ENG CharlesonMultiple