Skip to content

Verskeie internasionale kunstenaars gaan in komende maande in SA optree [KLANK]

# Musiekliefhebbers kan in die komende maande na ‘n besige en lewendige vermaaklikheidskalender in Suid-Afrika uitsien. Die Italiaanse tenoor Andrea Bocelli en groepe soos Keane en Meduza gaan Mzansi besoek. Die hoof van byeenkomste by iTOO Special Risks, Mamoeti Nosi, sê die komende konserte sal na verwagting soos ‘n goedgeoliede masjien verloop terwyl dit ook aan die verwagtings van konsertgangers en die kunstenaars sal voldoen:

ENG NosiOnSafety