Skip to content

Bevoorradingsraad sê verkrygingsprosesse sal nou meer doeltreffend wees [KLANK]

# Die Bevoorradingsraad sê die ondertekening van die Wetsontwerp op Openbare Verkryging is ‘n mylpaal vir die bevoorradingsbedryf en die Suid-Afrikaanse ekonomie in die breë. Die wetgewing is ‘n omvattende raamwerk wat ontwerp is om verkrygingsprosesse gladder te laat loop, en wat die omgewing vir aankope en bevoorradingskettings meer deursigtig en doeltreffend maak. Die raad se voorsitter, Kamogelo Mampane, sê ‘n nuwe era van ekonomiese transformasie en steun vir plaaslike vervaardiging en dienste is ingelui:

ENG KamogeloProcurementBill