Skip to content

Verlenging toegestaan ​​aan kommissie wat die dood van drie duikbootvaarders ondersoek

# Die hoof van die Suid-Afrikaanse Vloot, vise-admiraal Monde Lobese, het die raad van ondersoek na die dood van drie duikbootvaarders op 20 September aan die Kaapse Skiereiland verleng. Gillian Hector, William Mathipa en Mokwapa Mojela het omgekom nadat hulle in ruwe see van die van die dek van die SAS Manthatisi gevee is. Hulle was besig met ‘n vertikale oorplasing van die duikboot na ‘n Lugmaghelikopter toe hulle in die see beland het. ’n Woordvoerder sê die raad het die verlenging aangevra om te verseker sy werk word suksesvol afgehandel.