Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Zuma se ANC-tugverhoor uitgestel oor sekerheidskwessies [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula sê die party se nasionale tugkomitee is aangeraai om Jacob Zuma se verhoor tot ná die algemene verkiesing uit te stel. Die voormalige president is geskors en staan tereg op twee aanklagte van oortreding van die ANC-grondwet weens sy betrokkenheid by die nuutgestigte MK-party. Mbalula sê die regerende party het sekerheidskwessies geïdentifiseer indien Zuma se tugverhoor môre gehou sou word:

ENG MbalulaOnSecurityConcerns