Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Xiluva vra verwydering van gevangenes se stemreg [KLANK]

# Die leier van die Xiluva-party Bongani Baloyi staan die verwydering voor van gevangenes se stemreg weens die simboliese en werklike uitwerking daarvan. Hy het die belangrikheid van die behoud van samelewingsnorme en -mikpunte in die gemeenskap beklemtoon. Woordvoerder Portia Adams sê dis deel van Xiluva se omvattende benadering om misdaad te bestry. Die party sal sy volle herstelplan vir Suid-Afrika binnekort vrystel:

ENG-AdamsOnConvicts