Skip to content

Verkiesing 2024: Winde sê slegs DA het bewese rekord om doeltreffend te regeer [KLANK]

# Die DA se Wes-Kaapse premierskandidaat, Alan Winde, sê net hulle het ‘n bewese rekord en die visie om die provinsie doeltreffend te regeer. Winde het by die party se saamtrek in Belhar, Kaapstad, gesê die DA sal 800-duisend nuwe werksgeleenthede skep, misdaad bestry met een-duisend-300 wetstoepassingsbeamptes, hom beywer vir beheer oor polisiëring, vervoer en hawens, en skole bou vir gehalte-onderwys vir almal:

ENG AlanonTrackRecord