Skip to content

Verkiesing 2024: VF Plus se Gautengse premierskandidaat sê hulle sal die provinsie stabiliseer [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus se premierskandidaat in Gauteng, Jaco Mulder, sê hulle sal stabiliteit in die provinsie bewerkstellig. Mulder sê die VF Plus het hom reeds bewys as ‘n betroubare koalisievennoot. Hy voeg by Gauteng mag die kleinste provinsie wees, maar dit is die mees digbevolkte een en bevat die land se drie grootste metro’s; Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni:

AFR JacoonCandidate