Skip to content

Verkiesing 2024: Veiligheidsgroepering het plan om ontwrigting tydens verkiesing te hanteer [KLANK]

# Die Justisie-, Misdaadvoorkomings- en Sekuriteitsgroep sê geen aanhitsing tot geweld, wetteloosheid of vernietiging van infrastruktuur sal op verkiesingsdag geduld word nie. Die groep het gister die jongste bekendgemaak oor die stand van gereedheid vir die sewende demokratiese verkiesing op die 29ste van volgende maand. Dit is vandag 29 dae voordat Suid-Afrikaners hul kruisies trek. Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Thandi Modise, sê die howe is voorbereid en gereed om verkiesingsverwante misdade te hanteer:

ENG ModiseOnElectionCrimes