Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: UDM vra beter beskerming van regte van LGBTQIA+ mense te midde van voortdurende diskriminasie [KLANK]

# Die UDM is bekommerd oor die voortgesette diskriminasie teen LGBTQIA+ mense regoor Afrika. Die sekretaris-generaal, Yongama Zigebe, sê terwyl regs-erkenning vorder, duur diskriminasie voort. Kwessies soos sogenaamde regstellende verkragting en haatmisdade kom steeds voor. Zigebe sê die UDM vra ‘n LGBTQIA+ inklusiewe leerplan in skole om diversiteit en gemeenskapsdeelname aan te moedig:

ENG-ZigebeOnLGBTQIA+