Skip to content

Verkiesing 2024: UDM en ANC vergader oor regering van nasionale eenheid [KLANK]

# Die UDM sê een van die basiese beginsels van ‘n koalisieregering is dat dit die wil van die kiesers verteenwoordig. Die party het Hoofregter Raymond Zondo gevra om ‘n vergadering van alle partye te reël wat in die Parlement verteenwoordig word. Dit volg ná die ANC se aankondiging dat hy ‘n regering van nasionale eenheid wil vorm. Die UDM se sekretaris-generaal, Yongama Zigede, sê hulle het met die ANC vergader waar hulle die vorming van ‘n regering van nasionale eenheid bespreek het:

ENG YongamaonRegulated