Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Suid-Afrikaanse Raad van Kerke vra eenheid en gebed voor verkiesing [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke moedig gemeentes aan om in gebed byeen te kom met die verkiesing wat naderkom. Met net 25 dae oor, beklemtoon Mzwandile Molo van die raad die belagrikheid dat godsdiensleiers vrede en verdraagsaamheid bevorder. Molo lei vandag ‘n nasionale gebed vir die verkiesing by die Grace Bible Church in Soweto, en vra leiers om die volk te verenig:

ENG-MoloOnElection