Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Saak teen senior MK-partylid oorgeplaas na Streekhof in Durban [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê die saak teen die senior uMkhonto we Sizwe-partylid, Visvin Reddy, wat van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste aangekla word, is na die Streekhof in Durban oorgeplaas. Hy het met moontlike burgerlike onrus gedreig indien die party nie op die stembrief vir die algemene verkiesing in Mei gelys word nie. Die NVG se woordvoerder, Natasha Ramkisson-Kara, sê Reddy het vandag in die Landdroshof in Chatsworth verskyn omdat hy na bewering openbare geweld aangehits het:

ENG NatashaOnReddy