Skip to content

Verkiesing 2024: RISE Mzansi verwelkom die aankondiging oor die eerste Parlement se sitting [KLANK]

# RISE Mzansi het hoofregter Raymond Zondo se aankondiging verwelkom dat die eerste sitting van die Nasionale Vergadering Vrydag gehou gaan word. Tydens die sitting gaan Zondo toesig hou oor die verkiesing van die president, die speaker van die Nasionale Vergadering en die adjunk-speaker. Die Parlement moet binne veertien dae na die verklaring van die verkiesingsuitslag saamgestel word. RISE Mzansi se nasionale woordvoerder, Gugu Ndima sê die verkiesing van die drie individue moet plaasvind om grondwetlike, demokratiese en maatskaplike bestendigheid te verseker:

ENG NdimaOnParliament