Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: RISE Mzansi versoek godsdiensleiers om lede aan te moedig om vir nuwe leiers te stem [KLANK]

# Rise Mzansi versoek godsdiensleiers om te bid vir Christene en hulle aan te moedig om hulle mag uit te oefen en vir nuwe leiers in die komende verkiesing te stem. ‘n Party-woordvoerder, Mabine Seabe, sê die leiers moet hulle daartoe verbind om die waardigheid en geluk van alle Suid-Afrikaners te verseker, asook vreedsame veldtogte en vry en regverdige verkiesings. Hy voeg by gebede die Paasnaweek kan help om nuwe leiers na vore te laat kom wat kan help om ‘n land te bou wat almal verdien:

ENG MabinaonLeaders