Skip to content

Verkiesing 2024: RISE Mzansi veroordeel DA se EFF-vergelyking [KLANK]

# RISE Mzansi veroordeel die DA omdat hy hom met die EFF vergelyk en beskryf die aanspraak as belaglik en desperaat. Ondervoorsitter, Cilna Steyn, sê die ondemokratiese houding van die DA om die Wes-Kaap as ‘n verbode terrein te verklaar, versterk RISE Mzansi se waardes van vryheid en gelykheid. Volgens Steyn was die Wes-Kaap ook beter daaraan toe onder ‘n ANC-regering. Daarbenewens is die DA ontsenu deur RISE Mzansi se landwye vordering terwyl hulle veldtog voortduur:

AFR-SteynOnDANUUT