Skip to content

Verkiesing 2024: RISE Mzansi sê hy het ‘n werkbare plan om die land beter te maak [KLANK]

# RISE Mzansi se leier, Songezo Zibi, sê sy party het ʼn regte en werkbare plan om die ekonomie weer te laat werk, kindertoelaes te verdubbel en die strafregstelsel te laat werk. Duisende ondersteuners het gister by die Ruimsig-stadion in Roodepoort vergader vir die party se laaste saamtrek voor die algemene verkiesing op 29 Mei. Zibi sê hulle is gereed om burgers te dien soos die Grondwet vereis, nie op die manier wat vergete en nagelaat is deur die ou, moeë en korrupte ANC-leiers nie:

ENG ZibiOnCountry