Skip to content

Verkiesing 2024: RISE Mzansi beraadslaag oor die ANC se voorstel van ‘n regering van nasionale eenheid [KLANK]

# RISE Mzansi sê hy sal met verskeie politieke partye praat en aan die nasionale dialoog deelneem oor die ANC se voorstel vir ‘n regering van nasionale eenheid. Die party het ‘n onderhandelingspan gelei deur Makashule Gana saamgestel. RISE Mzansi se nasionale woordvoerder, Gugu Ndima, sê indien ‘n speaker van die Nasionale Vergadering en ‘n president nie binne die konstitusionele mandaat van 14 dae verkies word nie, kan dit ‘n ongekende krisis word:

ENG NdimaOnTalks