Skip to content

Verkiesing 2024: Ramaphosa vra jong beroepslui se steun in komende verkiesing [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa verdedig sy leierskapstyl te midde van bewerings hy is swak en besluiteloos. Hy het jong beroepslui by die Gordon-instituut vir Sakewetenskap in Johannesburg toegespreek en benadruk sy verbintenis tot raadpleging en ‘n maatskaplike ooreenkoms. Hy het kiesers aangeraai om die ANC in die komende verkiesing te ondersteun om hom in staat te stel om sy werk voort te sit:

ENG RamaphosaOnSupport