Skip to content

Verkiesing 2024: Ramaphosa sê die afgelope 5 jaar was gefokus op heropbou van SA [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die afgelope vyf jaar was toegespits op die heropbou van Suid-Afrika. Hy het stemme gewerf in eThekwini, KwaZulu-Natal, en gesê die regering het die grondslag gelê vir groei, wat infrastruktuur en werkskepping insluit. Ramaphosa beklemtoon die aanspoor van beleggersvertroue en spreek vertroue uit in voortgesette regering deur die ANC:

ENG-RamaphosaOnCountry