Skip to content

Verkiesing 2024: Raad van Kerke bid vir land se politieke oorgang [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het sy spesiale vergadering van die Nasionale Forum van Kerkleiers afgesluit. Leiers het Suid-Afrika se politieke rigting bespreek terwyl partye onderhandel oor ‘n regering van nasionale eenheid. Die president van die raad, Thabo Makgoba, het die dringendheid benadruk om ‘n regering tot voordeel van alle Suid-Afrikaners te vestig. Hy vra politieke leiers om voorkeur te gee aan inklusiwiteit, vrede en stabiliteit:

ENG-MakgobaOnParties