Skip to content

Verkiesing 2024: Presidensie verdedig klaringsproses van SABC-nuushoof [KLANK]

# Die Presidensie verwerp bewerings dat die Staatsveiligheidsagentskap die nuushoof van die SABC, Moshoeshoe Monare, teiken. Dit kom te midde van bewerings van geteikende keuring voor die verkiesing. Volgens die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, ondergaan Monare ‘n roetine-klaringsproses, wat standaard is vir alle SABC-bestuurders. Hy sê Monare se klaring het tot stilstand gekom omdat hy weier om ‘n poligraaftoets te ondergaan, wat deel is van die proses:

ENG MagwenyaOnNewsHead