Skip to content

Verkiesing 2024: POPCRU bekommerd oor SAPD se verkiesingsvoorbereidings [KLANK]

# Die Polisie- en Gevangenisse-Burgerregte-Unie het kommer uitgespreek oor die SAPD-bestuur se hantering van voorbereidings vir volgende week se nasionale algemene verkiesing. Die woordvoerder, Richard Mamabolo, het die polisie gekritiseer oor die delegeer van verantwoordelikhede na provinsies en die gebrek aan ‘n duidelike ontplooiingsplan. Mamabolo het onopgeloste kwessies rakende verlofdae uitgelig en polisiebestuur beskuldig van die ondermyning van gesamentlike bedinging. Hy waarsku swak werksomstandighede verlaag die moreel onder polisielede:

ENG MamaboloOnSAPS