Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Politieke partye se nakoming van inligtingswette ondersoek [KLANK]

# Die Inligtingsreguleerder ondersoek tans politieke partye vir die nakoming van inligtingswette. Die reguleerder het 13 partye wat in die Parlement verteenwoordig is en een nie-verteenwoordigde party op nasionale vlak beoordeel. Voorsitter van die reguleerder, Pansy Tlakula, het die media oor hoëprofielondersoeke ingelig en bekendgemaak ongeveer 54-persent van die partye in die Parlement voldoen oor die algemeen nie aan inligtingswette nie, terwyl 46-persent tot ‘n mate voldoen het, maar verbetering nodig het. Tlakula sê, deurlopende moniterings- en afdwingingsaksies sal ingestel word om nakoming te verbeter:

ENG TlakulaOnPoliticalParties