Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Peilings voorspel DA kan meerderheid in Wes-Kaap verloor

# Die DA kan in die komende verkiesing dalk sy meerderheid in die Wes-Kaap verloor. Dit is volgens ʼn opname van die Sosiale Navorsingstigting waar die DA se ondersteuning in die provinsie op 53-persent staan. Dit is twee persentasiepunte laer as die 55,4-persent in 2019. Die ANC is tweede met 17-persent, wat elf persentasiepunte laer is as in 2019. Die Vryheidsfront Plus staan op sewe-persent wat meer as vier persentasiepunte hoër is as in 2019.