Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: OVK ontken bewerings van verwydering van Arise SA van stembrief [KLANK]

# Die Onafhanklike Verkiesingskommissie verwerp bewerings dat hy Arise South Africa van die nasionale stembrief verwyder het. Partylede het gister na die hoofkantoor van die OVK in Pretoria opgeruk om hulle ontevredenheid te toon oor hulle uitsluiting uit die stembrief. Die voorsitter van die kommissie, Mosotho Moepya, het op ‘n nuuskonferensie tegniese struikelblokke met voorlopige lyste uitgelig, en skryf sommige partye se uitsluiting toe aan nie-voldoening. Moepya het die kommissie se toewyding aan deursigtigheid en behoorlike prosesse bevestig:

 

ENG MoepyaOnCompliance