Skip to content

Verkiesing 2024: OVK gereed vir 1,6-miljoen Suid-Afrikaners wat spesiale stem uitbring [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê hy is gereed vir die spesiale stemme wat vandag en môre, voor Verkiesingsdag op Woensdag, uitgebring word. Meer as 1,6-miljoen Suid-Afrikaners het goedkeuring vir spesiale stemme ontvang. OVK-personeel sal 624-duisend-593 kiesers besoek terwyl die res hulle kruisies tussen nege en vyf by hul stemlokale sal trek. Die OVK se adjunk-hoof-kiesbeampte, Masego Sheburi, sê die meeste spesiale stemme is in Gauteng en KwaZulu-Natal goedgekeur:

ENG SheburiOnSpecialVotes