Skip to content

Verkiesing 2024: Nog 27 verkiesingsverwante sake word ondersoek [KLANK]

# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensie-struktuur sê hy het ‘n versnelde reaksie-strategie ingestel om enige bedreiging en wetteloosheid in verskeie dele van die land voor die verkiesing Woensdag die hoof te bied. Nog 27 verkiesingsverwante sake is geregistreer en word ondersoek. Die adjunkpolisiekommissaris, Tebello Mosikili, sê die sake sluit in een van ‘n 25-jarige man en ‘n nege-jarige meisie wat tydens ‘n verkiesingsveldtog in Seshego, Limpopo geskiet is:

ENG TebelloonElections