Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: My Vote Counts sê huidige geslote-partylysstelsel moet verander

# My Vote Counts sê die huidige geslote-partylysstelsel skep groot gapings tussen mense en hulle verteenwoordigers omdat kandidate nie regstreeks aanspreeklik is teenoor die kiesers nie. Rise Mzansi vra in sy verkiesingsmanifes vir ʼn stelsel wat op kiesafdelings gebaseer is sodat die skakel tussen kieser en parlementslid versterk word. My Vote Counts sê die gebrek aan ʼn kiesstelsel wat voorsiening maak vir regstreekse aanspreeklikheid en ʼn politieke alternatief wat burgers se eise en hoop insluit, is kommerwekkend.