Skip to content

Verkiesing 2024: MK-partystigter beloof onversetlike oorwinning ondanks ANC-struikelblokke [KLANK]

# Die stigter van die MK-party, Jabulani Khumalo, kritiseer die ANC-leierskap en sê hulle sal nie die party se verkiesingsukses kniehalter nie. Hy verwelkom die uitspraak van die Hooggeregshof in Durban, wat die ANC se poging verwerp het om te keer dat die MK-party die uMkhonto we Sizwe-handelsmerk gebruik. Khumalo sê ondanks die uitdagings berei hulle voor vir ‘n triomf in die verkiesing:

ENG KhumaloOnVictory