Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Mbeki verwelkom ondersoek na NVG-inmenging in WVK-sake [KLANK]

# Oud-president Thabo Mbeki verwelkom die moontlikheid van ‘n kommissie van ondersoek na politieke inmenging in die Nasionale Vervolgingsgesag oor apartheid-era-misdade. Mbeki het tydens ‘n ANC-saamtrek in Mabopane, Pretoria, die vertroue uitgespreek dat hy vrygespreek sal word van enige wanoptrede. Hy beklemtoon hy kan nie verantwoordelik gehou word vir die NVG se mislukking met die vervolging van apartheid-era-misdade nie, soos aanbeveel deur die Waarheids- en Versoeningskommissie:

ENG-MbekiOnTRC