Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Mbeki moedig Soshanguve-inwoners aan om vir ANC te stem [KLANK]

# Die oud-ANC-president Thabo Mbeki het inwoners van Soshanguve aangemoedig om in die verkiesing vir die party te stem. Mbeki se onderskrywing is ‘n ommeswaai van sy vroeëre skeptisisme oor steun vir die party, wat hy gesê het nie aandag aan sy kwessies gee nie. Sy wekroep kom net meer as drie weke voor die verkiesing. Mbeki verseker inwoners van die ANC se toewyding aan die uitvoer van sy beloftes:

ENG-MbekiOnVoting