Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Mbalula sê niemand kan steel wat aan die ANC behoort nie [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mabalula, sê niemand mag iets steel wat aan die regerende party behoort nie en dink hulle kan daarmee wegkom nie. Die saak oor die uMkhonto weSizwe-party se beweerde oortreding van die ANC se ontbinde para-militêre vleuel, Umkhonto we Sizwe, word vandag aangehoor. Mbalula sê dit is duidelik in openbare belang dat enige kieser-verwarring wat deur die ongeoorloofde gebruik van die ANC se intellektuele eiendom veroorsaak word, voor die 29 Mei-verkiesing opgeklaar word:

ENG MbalulaOnTrademark