Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Mbalula sê ANC-lede moet vir verkiesingsoorwinning werk [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê lede van die party moet onthou hulle is in ‘n stryd om te verseker die party is suksesvol in die verkiesing. Mbalula het gister by die begrafnis van Keletileng Kelly Mathatha in Soshanguve, Gauteng, gepraat. Mathatha het in die kantoor van die sekretaris-generaal gewerk. Mbalula sê ANC-lede word nou met die moeilike taak van hernuwing gelaat:

ENG FikileonVictory