Skip to content

Verkiesing 2024: Mbalula optimisties dat ANC die Wes-Kaap sal terugwen [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, meen die ANC kán die DA in volgende maand se algemene verkiesing uit die kussings lig in die Wes-Kaap. Hy het die naweek in Kaapstad se grootste township, Khayelitsha, en in Worcester en die Paarl in die Boland sy verkiesingsveldtog voortgesit. In 2019 het die ANC slegs 28-persent van die stemme verower nadat hy in 2009 beheer daaroor verloor het. Mbalula sê die ANC wil ‘n volstrekte meerderheid hê:

ENG FikileonWesternCape