Skip to content

Verkiesing 2024: Mashatile vol vertroue ANC sal voltooi waarmee hy 30-jaar gelede begin het [KLANK]

# Die ANC se adjunkpresident, Paul Mashatile, versoek stemgeregtigde kiesers om die ANC te ondersteun om voort te gaan met sy werk wat 30-jaar gelede begin is. Ondanks strawwe mededinging, spreek Mashatile vertroue uit in die ANC se oorwinning op 29 Mei. Inwoners in Sedibeng, Gauteng het groot uitdagings uitgelig waarmee gemeenskappe worstel, insluitend die hoë vlakke van misdaad, armoede en werkloosheid. Mashatile het die party se gewilligheid beklemtoon om prestasies en gebiede vir verbetering oor die afgelope drie dekades van demokrasie te evalueer:

ENG-MashatileOnVotes2