Skip to content

Verkiesing 2024: Maimane vra SA om die oue te verwerp en die nuwe te omhels [KLANK]

# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, vra alle Suid-Afrikaners om die oue te verwerp en die nuwe Woensdag te omhels. Maimane het by die party se Jikizinto finale saamtrek op Ellispark in Johannesburg gepraat. Hy sê BOSA versoek mense om hulle oë van die truspieël en die huidige stryd af te haal, en te kyk na wat die toekoms kan wees. Maimane erken die onsekerheid van verandering kan bietije vreesaanjaend wees:

ENG MmusionReject