Skip to content

Verkiesing 2024: Kaapse Forum eis dat nuwe Parlement ernstig raak oor referendum-wetgewing [KLANK]

# Kaapse Forum eis dat die nuwe parlement wat ná die nasionale verkiesing saamgestel word, ʼn vroeëre besluit van die Konstitusionele Hof wat provinsiale referendums sal toelaat, instel. Die uitvoerende voorsitter, Heindrich Wyngaard, sê hulle sal nie rus voordat die wetgewing gewysig is om uitdrukking te gee aan die grondwetlike riglyn in Artikel 127 nie. Hy sê hulle het ʼn versoek aan die Parlement gerig:

AFR HeindrichonReferendum