Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Human Rights Watch waarsku teen xenofobiese retoriek in SA-verkiesing [KLANK]

# Human Rights Watch sê die toenemende xenofobiese retoriek in Suid-Afrika se verkiesing stel buitelandse burgers in gevaar. Die organisasie waarsku kandidate van Rise Mzansi, ActionSA en die Patriotic Alliance verbind ongedokumenteerde migrante met misdaad en werkloosheid. Hulle vra die Verkiesingskommissie om die skadelike taal te veroordeel. Die navorser Nomathamsanqa Masiko-Mpaka sê die uitbuiting van immigrasiekwessies bedreig die land se stabiliteit en internasionale verpligtinge:

ENG NomathamsanqaOnScapegoating