Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: GOOD party vra kiesers om Gautengse premier aanspreeklik te hou vir e-tolbeloftes [KLANK]

# Met die sperdatum wat nader kruip, vra die GOOD party kiesers om die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, aanspreeklik te hou vir sy e-tol-beloftes. Lesufi het in sy provinsiale rede beloof die e-tolstelsel sal op 31 Maart afgeskakel word. Volgens die party is dit nie die eerste keer dat sulke beloftes gemaak word nie en het soortgelyke ondernemings in 2022 deur die mat geval. Die party se nasionale voorsitter, Matthew Cook, sê kiesers kan hul ontevredenheid oor die leë beloftes op 29 Mei by die stembus uitspreek:

ENG CookOnEtolls