Skip to content

Verkiesing 2024: GOOD-party soek duidelikheid oor skenking van R500,000 [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy het die organisasie We Are The People gevra om duidelikheid te verskaf oor verlede maand se skenking van 500-duisend-rand aan die party. GOOD het die skenking aanvaar en aan die Verkiesingskommissie verklaar, maar onlangse nuusberigte het kommer uitgespreek oor die integriteit van die transaksie. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê byna 94-persent van geld wat die organisasie aan politieke partye geskenk het, het na slegs een party gegaan, wat daarop dui dat dit ‘n onverklaarde befondsingsvoertuig vir daardie party is:

ENG BrettonDonar