Skip to content

Verkiesing 2024: Giwusa sê vryheid ontwyk werkersklas steeds [KLANK]

# Die vakbond Giwusa sê die werkersklas is 30 jaar na die einde van apartheid steeds in kettings. Die vakbond erken die geskiedkundige oorwinning oor apartheid, maar veroordeel die voortdurende sosio-ekonomiese krisisse van die werkersklas. Dit sluit in armoede, werkloosheid en onvoldoende behuising, waarvoor hulle die ANC blameer. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, betreur die gebrek aan werklike alternatiewe onder politieke partye in die komende verkiesing:

ENG SebeiOnFreedom