Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Ekonomiese insluiting en geregtigheid vorm kern van ActionSA se agenda [KLANK]

# ActionSA sê sy verkiesingsmanifes wil Suid-Afrika se dwingende uitdagings pak. Die manifes, wat onthul is deur die party se president Herman Mashaba, stel ekonomiese groei, kleinsake-ontwikkeling en die omskakeling van stede in entrepreneuriese spilpunte voorop. ActionSA stel hervormings voor om belegging en handel, én ekonomiese insluiting te bevorder, deur die inklusiewe Wet op Ekonomiese Bemagtiging, en deur ‘n universele basiese inkomste-stimulus in te stel. Volgens Mashaba beplan ActionSA ook om die verspreiding van maatskaplike toelaes te verbeter en korrupsie uit te skakel by instellings soos die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekuriteitsagentskap:

ENG MashabaOnEconomy