Skip to content

Verkiesing 2024: EFF-leier Julius Malema besoek gebou-ineenstortingsperseel in George [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema besoek vandag die perseel waar die gebou in George ingeengestort het nadat die reddingspoging afgehandel is en die ondersoek aan die polisie oorhandig is. Malema se besoek val saam met sy verkiesingsveldtog in die Wes-Kaap. Hy het gister ondersteuners toegespreek in Khayamandi, Stellenbosch, en hulle aangemoedig om die ANC uit te skop. Hy beloof om ‘n korrupsievrye regering daar te stel en dienste soos behuising te verskaf:

ENG-MalemaOnHousing