Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: DA vasbeslote om te verhoed dat ANC-EFF-koalisie wen [KLANK]

# Die DA-leier John Steenhuisen sê provinsiale en nasionale koalisieregerings tussen die ANC, die EFF en hul mede- radikale populiste sal Suid-Afrika laat vlam vat. Hy het die party se jongste televisie-advertensie voor die algemene verkiesing van 29 Mei onthul. Steenhuisen sê die advertensie is ’n simboliese voorstelling van die toekoms wat op Suid-Afrika wag as die ANC vir nog ’n termyn aan bewind bly:

ENG SteenhuisenOnAd