Skip to content

Verkiesing 2024: DA onthul amptelik sy veldtoglied vir verkiesing [KLANK]

# Die DA het sy verkiesingsveldtoglied, We Gotta Rescue South Africa, amptelik bekendgestel. Die leier John Steenhuisen sê dit reflekteer die DA se toewyding tot wat hulle ‘n kritieke reddingsending in die verkiesing noem. Dit is die werk van die musieklegende Lloyd Cele, en is gisteraand in Kaapstad bekendgestel tydens ‘n saamtrek op die party se reddingstoer. Belangrike metropolitaanse gebiede sal landwyd besoek word met ‘n boodskap van hoop:

ENG CampaignAnthem