Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: DA-leier verwerp aansprake oor spoke opjaag in verkiesings-advertensie [KLANK]

# Die DA se nuwe verkiesings-advertensie waarin Suid-Afrika se vlag brand om te waarsku teen ‘n ANC-EFF-koalisie, word op sosiale media uitgekryt. Die voormalige openbare beskermer Thuli Madonsela sê dit is ondeurdag. Hoewel vlagverbranding nie onwettig is nie, jaag die  advertensie spoke op. Die DA-leier John Steenhuisen verdedig dit, en verwys na bestaande samewerking tussen die ANC en die EFF in sommige stede:

 

ENG SteenhuisenOnAdvert