Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: DA kritiseer aanvaarding van Onteieningswetsontwerp, beloof regsuitdaging [KLANK]

# Die DA het die aanvaarding van die Onteieningswetsontwerp veroordeel en beweer dit is nog ‘n aanval voor die verkiesing deur die ANC op die Grondwet. Die DA se adjunkhoofsweep, Annelie Lotriet, beweer die wetsontwerp is ongrondwetlik en bedreig menseregte. Lotriet sê die DA beplan regstappe en beklemtoon hul verbintenis om die wetsontwerp se grondwetlikheid te betwis:

ENG-LotrietOnBill